Serviços Personalizados
Artigo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares em Google
Compartilhar
South African Journal of Industrial Engineering
versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X
Resumo
GHANE, S. e GHAZARYAN, E.. A dynamic approach to improving the execution of development strategies for date-related industries in Iran, based on hybrid GRA and ISM methods. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.1, pp.216-225. ISSN 2224-7890.
Hierdie artikel hou 'n hibirede GRA en ISM metodologie voor vir dinamiese analise om ont-wikkelingstrategieë vir die dadelindustrie in Iran te verbeter. Die voorgestelde raamwerk bestaan uit vier fases: (1) vasstelling van die strategieë; (2) GRA analise; (3) binêre vergelyking om die hierargievlakke te bepaal deur die ISM metode te gebruik; en (4) dinamiese analise. Die analise toon dat die strategiese prioriteite om die dadelindustrie in Iran te verbeter in drie vlakke gerangskik kan word. Die eerste vlak behels die neweprodukte van dadelverpakking en -prosessering. Op die tweede vlak word drie taktieke ontwikkel: die ontwikkeling van gereed-vir-gebruik dadelprodukte, dadelvrugteprodukte en die fermentasie van produkte. Die derde vlak behels die versny van dadels met ander voedsel- en palmprodukte (uitgesonderd dadels).