Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
JANSE VAN RENSBURG, N.J.; BARKHUIZEN, E.N. and STANZ, K.J.. Exploring the safe human mindset of production leaders of a platinum mine. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.1, pp.178-190. ISSN 2224-7890.
Die doel van die navorsing was om die houding van bestuurders, skofbestuurders en mynwerkers as produksieleiers in 'n Suid-Afrikaanse platinummyn ten opsigte van menslike veiligheid te bepaal. Die Veilige Menslike Houdingsinstrument is onder 'n doelbewuste steekproef van bestuurders, skofbestuurders en mynwerkers afgeneem (N=106). Die resultate het getoon dat betekenisvolle verskille bestaan tussen bestuurders en mynwerkers in terme van betroubare verhoudinge, klimaat, vertroue, ondersteuning, fisiese werks-omgewing, en houding ten opsigte van veiligheid. Betekenisvolle verskille is ook gevind tussen bestuurders en skofbestuurders in terme van vertroue en ondersteuning, en tussen skofbestuurders en mynwerkers in terme van eienaarskap. Praktiese implikasies word bespreek en aanbevelings gemaak.