SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.23 issue1Proposed business process improvement model with integrated customer experience managementDevelopment of a project management methodology for the consulting engineering industry author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

GOUWS, P.A.; BRENT, A.C.  and  PIERCE, W.T.. The contribution of energy efficiency towards the success of industrial organisations in South Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2012, vol.23, n.1, pp.57-65. ISSN 2224-7890.

Organisasies, wereldwyd, word toenemend onder druk geplaas deur regerings- en aksie- groepe om hul impak op die omgewing te verminder. Na aanleiding hiervan toon verskeie studies die drywers, struikelblokke en bydraes van energie-doeltreffendheid na 'n meer volhoubare omgewing, veral ten opsigte van groenhuisgas-emissies en ander neweprodukte. In hierdie studie is die faktore wat die sukses van organisasies dryf vergelyk met die effek van die toepassing van energiedoeltreffendheidsprojekte op organisasies. Metodes, beleid en strategiee in terme van die toepassing van energiedoeltreffendheid is ook bestudeer. Die bevindinge is dat die meeste organisasies, oor die algemeen, beleid en strategiee in plek het in terme van energiedoeltreffendheid; die organisasies sluit interne en eksterne belang- hebbendes in waar hulle strewe na energiedoeltreffendheid. Hierdie aktiwiteite toon 'n positiewe korrelasie met die faktore wat waarde bydra ten opsigte van die oenskynlike sukses van organisasies in die Suid-Afrikaanse industriele sektor. Dus moet hierdie strategiee in plek gehou word in die langtermyn, aangesien energiedoeltreffendheid n belangriker rol sal speel in die toekoms.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License