Services on Demand
Article
Indicators
Related links
Cited by Google
Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
MATOPE, S. et al. Micro-material handling employing e-beam generated topographies of copper and aluminium. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2011, vol.22, n.2, pp.175-188. ISSN 2224-7890.
Die fokus van die artikel is op die gebruik van koper en aluminium in 'n mikromateriaalhanteringstelsel, aangedryf deur Van der Waalskragte. 'n Elektronstraal-verdamper plaas albei materiale op 'n silikonbasis teen 'n tempo van 0.6-1.2 Angstrom/sekonde, vakuumdruk tussen 2x10-6 en 3x10-6mbar, en teen 'n stroom van minder as 10mA. 'n Veeco NanoMan V Atomic Force mikroskoop, met Nanoscope 7.3 program-matuur is gebruik om die wortel-gemiddelde-kwadraat (wgk) oppervlak ruheid van die gegenereerde topografieë te analiseer. Rumpf-Rabinovich se wgk-formule is gebruik om die Van der Waalskrage wat deur die oppervlaktes uitgeoefen word te bepaal. Dit is vasgestel dat 'n elektronstraalafsetting van 7 minute op albei materiale die optimale materiaalhanteringoplossing bied, met koper geskik vir die optelposisie en aluminium vir die plasingsposisie.