Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
VAN SCHALKWYK, P.G. and LOTRIET, H.H.. Web 2.0-support for change management during BPMS implementation using an open source approach. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2011, vol.22, n.2, pp.161-174. ISSN 2224-7890.
Die outeurs voer aan dat besigheidsprosesbestuurstelsels aan soortgelyke falings-risiko's blootgestel is as tradisionele ondernemingshulpbron-stelsels. Veranderings-bestuur is 'n beduidende kritiese suksesfaktor wat goed bestuur moet word. As gevolg van die sosiotegniese aard van die implementeringsomgewing is kommunikasie en samewerking van deurslaggewende belang as deel van die veranderingsbestuurs-proses.Die outeurs wys met behulp van 'n voorbeeld hoe samewerking en kommunikasie as deel van veranderings-bestuur bewerkstellig kan word met behulp van Web 2.0 gereedskap en 'n oopbron-benadering.