SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.22 issue2Reconfigurable product routing and control for mass customisation manufacturingHow to control process variability more effectively: The case of a B-complex vitamin production process author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

CHENG, F.; YANG, S.L.; AKELLA, Ram  and  TANG, X.T.. A meta-modelling service paradigm for cloud computing and its implementation. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2011, vol.22, n.2, pp.151-160. ISSN 2224-7890.

Diensintegreeders is op soek na geleenthede om die bestuur van hulpbronne in die diensketting te belyn. Talle organisasies kan nuwe, meer buigsame besigheidprosesse, wat die waarde van 'n diensaanslag uit die kliënt se oogpunt inspan, gebruik. As 'n relatiewe nuwe konsep het wolkberekening en verwante tegnologie vinnig momentum gekry in die IT-wêreld. Die artikel poog om lig te werp op kwessies van die diensketting wat verband hou met wolkberekening deur verskeie verwante vrae te ondersoek: dienkettingargitektuur uit 'n diensoogpunt; die basiese wolk van die diensketting; bestuursinsigte oor sodanige wolke; en die kommersiële waarde van die implementering van wolkberekening. 'n Hipotetiese metamodelleringsdiens van wolkberekening word aanbeveel, veral om te toon hoe die dienste gebruik kan word. Die artikel definieer ook die bestuurde wolkargitektuur vir 'n diensverskaffer of -integreerder in die wolkberekeningsinfrastruktuur van die diensketting: IT-dienste, besigheidsdienste, besigheidsprosesse, wat atoom- en saamgestelde programmatuurdienste voortbring, wat gebruik word om besigheidsprosesse met besigheidsdiensontwerpe uit te voer.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License