Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
HUANG, Chia-Ling; CHANG, Hao-Ging; LI, Rong-Kwei and TSAI, Chih-Hung. Using game and statistical analysis to confirm Goldratt's logical analysis of poor delivery in a multi-project environment. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2011, vol.22, n.2, pp.133-150. ISSN 2224-7890.
Die doel van die studie is om Goldratt se logiese analise van swak dienslewering in 'n multiprojekomgewing te bevestig. Tweehonderd-en-tien ervare bestuurders is genooi om deel te neem aan 'n multiprojekbestuurspel wat die werklikheid naboots. 'n Statistiese analise van die eksperimentele data van die studie toon dat die metode van projekbeplanning en - uitvoering (onrealistiese beplanning, onduidelike prioriteite, misbruik van veiligheidstyd en swak multibetaking), en nie onsekerheid nie, die hoofoorsaak is van swak dienslewering, en moet daarom eerste aangespreek word. Die uitslag bevestig Goldratt se logiese analise van swak dienslewering by projekbestuur.