SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.22 número2Collaboration in South African engineering researchPhasing technology transfer projects for sustainable socio-economic development índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


South African Journal of Industrial Engineering

versión On-line ISSN 1012-277X

Resumen

PRETORIUS, L.  y  BENADE, S.J.. A systems dynamics approach to competing technologies: Exploring uncertainty of interaction and market parameters. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2011, vol.22, n.2, pp. 27-39. ISSN 1012-277X.

Tegnologie kan beskryf word as die resultaat van 'n innovasie proses wat tydsveranderlik kan wees. Tegnologie is beide 'n inset sowel as 'n uitset van die innovasie proses. 'n Geval waar twee kompeterende tegnologieë in die mark diffundeer word met behulp van sisteemdinamika geëvalueer as 'n tegnologiestelsel. Dit word aangetoon dat stelselsdenke gebruik kan word as voorloper om die belangrike faktore wat die kompeterende gedrag van die twee tegnologieë beïnvloed, te identifiseer en te assesseer. Interessante dinamiese gedrag van hierdie tegnologiebestuurstelsel word aangebied en bespreek in die konteks van onsekerheid van interaksie tussen die twee tegnologieë. Dit word spesifiek aangetoon dat die bestaande tegnologie wat weerstand bied teen kompetisie se lewenspan nadelig geraak kan word in onseker toestande. Die effek van onsekerheid van meer as een sisteem-dinamikamodelparameter, spesifiek die interaksie en markparameter, word ook aangespreek. Die Lotka-Volterra benadering gebaseer op die interaksie van aanval en verdediging word gebruik om die samehang tussen en diffusie van die twee tegnologieë in die stelsel te modelleer. Kwalitatiewe assessering van die sisteemdinamikamodel sonder parameteronsekerheid word ook aangespreek deur 'n werklike gevallestudie van twee kompeterende tegnologieë.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License