SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.22 número2Investigating of eco- and energy-efficient lubrication strategies for the drilling of light metal alloysA location-inventory model including delivery delay cost and capacity constraints in a stochastic distribution network índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


South African Journal of Industrial Engineering

versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X

Resumen

STEYN, J.L.  y  BUYS, A.J.. Creativity and 'eureka' in science and engineering. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2011, vol.22, n.2, pp.1-17. ISSN 2224-7890.

Die teorie van kreatiwiteit het by die aanvang van die vorige eeu op 'n wetenskaplike grondslag begin. Die bestek het toe uitgebrei en mettertyd meer multidissiplinêr geword. In hierdie artikel word getoon hoedat die hedendaagse vraag na die kreatiwiteit van wetenskaplikes en ingenieurs vinniger groei as die begrip daarvan. Die breë kreatiwiteits-definisie word, gevolglik, opnuut gefokus op wetenskap en ingenieurswese deur die evolusionêre wortels daarvan te beskou. Gebaseer op 'n oorsigtelike beskrywing van die werk van wetenskaplikes en ingenieurs, word 'n verenigde raamwerk vir kreatiwiteit voorgestel, en die sistemiese benadering tot bewussyn en kreatiwiteit word bevestig. Hierdie benadering - die teoretiese raamwerk en die kern van huidige kennis oor kreatiwiteit - word dan gebruik om 'n vars teoretiese laag af te lei wat in die literatuur sowel as in nywerheidservaring geanker is.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons