Serviços Personalizados
Artigo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares em Google
Compartilhar
South African Journal of Industrial Engineering
versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X
Resumo
WALKER, A.J. e BRIGHT, G.. Reconfigurable product routing and control for mass customisation manufacturing. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2010, vol.21, n.2, pp.173-190. ISSN 2224-7890.
Verstelbare beheer van aanpasbare vervaardigingstelsels kan die doeltreffende en reaktiewe produksie van doelgemaakte produkeksemplare toelaat. Hierdie beheer kan assisteer in die voorsiening van vervaardig-na-bestellingbesigheidsmodelle aan 'n aantal klein- tot medium-grootte ondernemings in Suid-Afrika, en aan hulle 'n kompeterende voorsprong bied in 'n dinamiese globale mark. Die instelling van verstelbare beheer vereis dat die modi van produkveranderlikheid in massa verbruikersaanpassingsvervaardiging verstaan word. Hierdie artikel spreek die probleem van aanpasbare roetebepaling van materiaalvragte in massa verbruikersaanpassingsvervaardiging aan. 'n Mobiele robot-platform, ontwikkel vir navorsing in verstelbare roetebepalingstelsels, word ook voorgelê.