Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
MOOLMAN, A.J.; KOEN, K y VAN DER WESTHUIZEN, J.. Activity-based costing for vehicle routing problems. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2010, vol.21, n.2, pp.161-172. ISSN 2224-7890.
'Activity-based costing' (ABC) is 'n kostemodel wat die aktiwiteitskoste in 'n organisasie identifiseer. Dit allokeer die koste van die bronne sodat die ware koste van die vervaardiging en dienste van die produk bereken kan word om winsgewendheid te bepaal. Die 'vehicle routing problem' (VRP) is 'n kombinatoriese optimisering en nie-lineêre programmeringsprobleem wat verskeie kliënte met 'n vloot voertuie in die mees koste-effektiewe manier bedien. Die artikel bespreek 'n nuwe metode om die kombinasie van probleme op te los. Die metode maak gebruik van groeperingsalgoritmes om meer akkurate voertuig deling te voorspel.