Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
AHMADI JAVID, A. and AZAD, N.. A location-inventory model including delivery delay cost and capacity constraints in a stochastic distribution network. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2010, vol.21, n.2, pp.51-62. ISSN 2224-7890.
In hierdie artikel word 'n distribusienetwerkprobleem in 'n voorsieningsketting voorgehou waar die totale koste van die ligging, voorraad en afleweringsvertragings geminimiseer word. Die vraag is lukraak en verskeie kapasiteitsvlakke is beskikbaar in die verspreidingsentra. Die problem word eers geformuleer as 'n gemengde-heeltal-konvekse model sodat mediumgrootte gevalle geoptimiseer kan word, waarna 'n heuristieke benadering ontwikkel word vir die oplos van grootskaalse aktiwiteite.