Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
TREURNICHT, N.F.; JOUBERT, H.J.; OOSTHUIZEN, G.A. and AKDOGAN, G.. Investigating of eco- and energy-efficient lubrication strategies for the drilling of light metal alloys. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2010, vol.21, n.2, pp.25-38. ISSN 2224-7890.
Energiebenutting maak een van die hoofdryfvere uit om eko-doeltreffendheid te behaal in boorprosesse in die motornywerheid. Nywerheidsbewustheid van die omgewingsimpak van gebruikte sny-vloeistowwe, en die negatiewe effek daarvan op werkergesondheid, het skerp toegeneem. Hierdie bewustheid het aanleiding gegee tot die ontwikkeling van smeringsmetodes soos deur-spil minimale hoeveelheid smering (Engels: Minimal Quantity Lubrication, MQL) vir die boor van aluminium-silikon legerings. In hierdie werk word die prestasie van MQL ondersoek teen verskillende snyspoed- en voertempo-kondisies deur middel van infra-rooi temperatuurmeting. Die resultate dui daarop dat MQL 'n lewensvatbare eko-vriendelike alternatief tot konvensionele vloedverkoeling is, wanneer aluminium-silikon legerings geboor word.