SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.21 issue2Applying mixed integer programming for green supply chain management author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

SOORYAMOORTHY, R. The visibility of engineering research in South Africa, 1975-2005. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2010, vol.21, n.2, pp.1-12. ISSN 2224-7890.

Ingenieurswese as 'n vertakking van die wetenskap speel 'n kardinale rol in die groei van die ekonomie. Die groei en ontwikkeling van die ingenieurswese is dus uiters relevant. Een manier om dit te verstaan, is om die eienskappe van die wetenskaplike kennis wat op die terrein van die ingenieurswese geproduseer word te ondersoek. Deur na die publikasies in ingenieurswese op die "ISI Web of Science" te kyk oor die afgelope drie dekades, bestudeer hierdie artikel die sigbaarheid en belangrikheid van navorsing in die ingenieurswese in Suid-Afrika. Die sigbaarheid van navorsingspublikasies word bestudeer aan die hand van die aantal sitasies wat 'n gepubliseerde artikel ontvang. Die ontleding toon dat die sigbaarheid van Suid-Afrikaanse ingenieurswese-navorsing bepaal word deur die aantal outeurs betrokke by die artikel, die teenwoordigheid van internasionale samewerking, die mate van samewerking asook die joernale waarin dit gepubliseer is. Navorsing in die ingenieurswese in Suid-Afrika is duidelik aan die groei in vergelyking met ander vakgebiede. Daarteenoor, neem die sigbaarheid egter af wanneer dit met ander vakgebiede vergelyk word.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License