Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
CEDILLO-CAMPOS, M.G. y PEREZ-ARAOS, A.. Hybrid supply chains in emerging markets: The case of the Mexican auto industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2010, vol.21, n.1, pp.193-206. ISSN 2224-7890.
'n Ontledingraamwerk vir hibriede voerkanaalnetwerke in 'n ontluikende markkonteks word voorgehou. 'n Gevallestudie word gevolg op grond van prosesuiteensetting en onderhoude. Die bevindinge is dat onder hipermededingingstoestande, die belyning tussen strategiese en taktiese bronstrategieë die resultaat is van gedifferensieerde voordele wat deur plaaslike leweransiers voorsien kan word. Laastens word 'n gedetailleerde ontleding van die wisselwerking tussen voerkanaalnetwerke en plaaslike toestande voorgehou.