Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
ABURAS, H.M.. An integrated performance management framework for a multi-business company. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2010, vol.21, n.1, pp.35-44. ISSN 2224-7890.
'n Multi-maatskappy-onderneming is 'n komplekse entiteit. Die evaluasie van maatskappy-prestasie van so 'n onderneming is self meer van 'n uitdaging. Maatskappyprestasie is inherent multidimensioneel, word uit verskeie perspektiewe beskou en moet veelvuldige doelwitte bevredig. Geen enkele maatstaf is beskikbaar om hierdie fasette van maatskappyprestasie te evalueer, alhoewel 'n holistiese prestasiebestuurstelsel ontwikkel kan word gebaseer op verskillende maatstawwe. Hierdie artikel bring verskillende metodologieë byeen vir die meting van maatskappyprestasie wat multi-dimensioneel, multi-perspektiewelik en multi-doelwit-geöriënteerd is. Sodoende word 'n geïntegreerde raamwerk vir die meting van maatskappyprestasie ontwikkel.