Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
South African Journal of Industrial Engineering
On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X
Abstract
PADAYACHEE, J.; BRIGHT, G and MASEKAMELA, I.. Modular reconfigurable machine tools: Design, control and evaluation. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2009, vol.20, n.2, pp.127-143. ISSN 2224-7890.
Die paradigma van 'n herkonfigureerbare vervaardigingstelsel (HVS) bevat metodologieë waarmee vervaardigingstelsels kan tred hou met mark- en produkveranderings. Die navorsing hou die ontwerp en evaluering van modulêre masjiengereedskap voor as 'n nuwerwetse oplossing vir die herkonfigurasievraagstuk. Meganiese- en beheerontwerpe word voorgestel vir die ontwikkeling/ontplooiing van nuwe masjineringstelsels. Die modulêre eienskappe van 'n HVS werk stelselplooibaarheid in die hand via 'n sinergistiese herdistribusie van stelselbronne aan produksievloeie om sodoende verlangde proseskapasiteit tegemoet te kom.
Keywords : Reconfigurable Manufacturing Systems; Modular Reconfigurable Machines; Open Architecture Control; Modular Machine Control.