Serviços Personalizados
Artigo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares em Google
Compartilhar
South African Journal of Industrial Engineering
versão On-line ISSN 2224-7890
versão impressa ISSN 1012-277X
Resumo
ABOOIE, M.H. e NAYERI, M. Amin. A heuristic fixed limit Bayesian p chart. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2009, vol.20, n.2, pp.117-125. ISSN 2224-7890.
Die navorsing hou 'n doeltreffende Bayes-gebaseerde kontrolekaartmetode voor vir die beheer van breukdefekte waar gehalte buite beheer raak vir klein afwykings. Die metode se vertoning word via simulasie teen ander geykte kontrolekaartmetodes vir gemiddelde looplengte beproef. Die nuwe benadering is maklik verstaanbaar en bruikbaar vir navorsers, terwyl dit ook 'n effektiewe alternatief vir ander bestaande benaderings is.