Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
THAGA, K.. A control chart for heavy tailed distributions. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2009, vol.20, n.2, pp.107-115. ISSN 2224-7890.
'n Kontrolekaart wat gebruik maak van kontrolelimiete gebaseer op die standaardafwyking van die geringste absolute limiet word ontwerp vir 'n t-verdeling met 'n betekenisvolle stert. Simulasietoetse vir vergelyking van die voorgestelde kontrolekaart met normaalverdeelde kontrolekaarte toon dat korter gemiddelde looplengtes voor diagnose van beheerverlies uitgewys word, bereik word.