Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
ERASMUS, P. y VAN WAVEREN, C.C.. Evaluation of quality concepts influencing a manufacturing environment in South Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2009, vol.20, n.2, pp.93-105. ISSN 2224-7890.
Hierdie artikel evalueer die invloed van kwaliteitskonsepte en kwaliteitsgereedskap in 'n vervaardigingsomgewing ten einde die effek daarvan op toekomstige ontwerp en ontwikkeiling te bepaal. Die doel is om kwaliteitsresultate te gebruik om die gebruiksvlak van kwaliteitsbeheergereedskap soos bv "Quality Function Deployment" en "Concurrent Engineering" te bepaal in 'n maatskappy wat 'n ontwerpsfunksie vervul vir vervaardigingsdoeleindes. Deur hierdie verwantskap tussen kwaliteitsresultate en kliëntvereistes te ondersoek, word bepaal welke kritiese gereedskap benodig word om die kapasiteit van vervaardiging van 'n komponent te bepaal sonder die gebruik van 'n uitgebreide beplanningshulpbron.