Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
South African Journal of Industrial Engineering
versión On-line ISSN 2224-7890
versión impresa ISSN 1012-277X
Resumen
SCHOEMAN, N.J. y VAN HEERDEN, Y.. Finding the optimum level of taxes in South Africa: A balanced budget approach. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2009, vol.20, n.2, pp.15-31. ISSN 2224-7890.
Hierdie artikel het primêr ten doel die assessering van die optimale koers van belastinginkomstebeleid wat die volle groeipotensiaal van die Suid-Afrikaanse ekonomie sal ondersteun, deur gebruik te maak van tydreeksdata oor die periode 1960 to 2007. In die analise is 'n gebalanseerde begroting aanvaar, wat beteken dat die vlak van uitgawes gelyk gestel is aan die vlak van belastinginvorderings, en geen voorsiening word gemaak vir lenings nie. Die resultate dui daarop dat die werklike gemiddelde belastingdruk die optimale vlak aansienlik oorskry, en dat die owerheid moet oorweeg om die belastingbeleid dienooreenkomstig aan te pas om die groeipotentiaal van die ekonomie te verhoog.