SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.19 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

PANDEY, A.K.  and  BRENT, A.C.. Application of technology management strategies and methods to identify and assess cleaner production options: Cases in the South African automotive industry. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2008, vol.19, n.2, pp.171-182. ISSN 2224-7890.

Die degenerasie van die omgewing is 'n groeiende probleem weens die toenemende industriële produksie en hoë vlakke van energie- en materiaalgebruik geassosieer met ekonomiese groei. Skoner Produksie (SP) is 'n voorkomende omgewingsaanslag gemik op verhoging van hulpbroneffektiwiteit en die vermindering van besoedeling en afval by die oorsprong. SP word wêreldwyd geimplementeer, ook in Suid-Afrika, maar nie slegs as 'n omgewingsinisiatief nie; dit ondersteun ook ander produktiwi-teitsprogramme en -strategieë. Die navorsing het SP verbeteringsmoontlikhede evalueer mbv twee verskillende metodes van Tegnologiebestuur (TB). Die rede vir die studie was om SP beter te verstaan van 'n TB-perspektief. Data is ingesamel via direkte betrokkenheid in gevallestudies in die SA motorvervaardigingsindustrie. Die studies het SP fokusareas en verbeteringstegnieke uitgewys. Die resultate van die TB-evaluering is gebruik om strategieë voor te stel vir bestuurders van maatskappye en ander betrokke partye.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License