SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.19 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


South African Journal of Industrial Engineering

On-line version ISSN 2224-7890
Print version ISSN 1012-277X

Abstract

WESSEL, O.  and  GORLACH, I.. A comparative study of automation strategies at Volkswagen in Germany and South Africa. S. Afr. J. Ind. Eng. [online]. 2008, vol.19, n.1, pp.149-168. ISSN 2224-7890.

Die finale monteerlyne by Volkswagen se aanlegte in Duitsland en Suid-Afrika is ontleed om die beste outomatisasievlak te bepaal gebaseer op koste, produktiwiteit, gehalte en aanpasbaarheid gegee die ligging. Die metodologie wat gevolg is, word voorgestel deur die Fraunhofer Instituut. Die finale monteer-prosesse is ontleed volgens outomatisasievlak. Die aktiwiteite is ontleed teen elke vlak van outomatisasie gebaseer op inligting van bestaande vervaardigingsaanlegte. Indien die beste outomatisasievlakke vir alle parameters ooreenstem, dan is die optimale vlak van outomatisasie bereik. Indien nie, is verbeterings en/of addisionele oorwegings nodig om die outomatisasievlak te optimiseer. Die resultaat van die ontleding toon dat die grootste mate van outomatisasie nie noodwendig die beste is in terme van koste en gehalte nie, en dat 'n mate van 'de-outomatisasie' benodig word. Die ontleding toon verder dat lae vlakke van outomatisasie kan lei tot swak produkgehalte en lae produktiwiteit. Die beste outomatisasiestrategie moet dus gebaseer word op 'n ontleding van al die prosesaspekte in 'n plaaslike konteks.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License