SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33 special issue author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Lexikos

On-line version ISSN 2224-0039
Print version ISSN 1684-4904

Abstract

TARP, Sven. Eppur si muove: Die leksikografie word intelligent!. Lexikos [online]. 2023, vol.33, n.spe, pp.107-131. ISSN 2224-0039.  http://dx.doi.org/10.5788/33-2-1841.

In hierdie artikel word gefokus op 'n deurlopende N wat die outeur saam met Spaanse leksikograwe, asook rekenaarwetenskaplikes van 'n hoëtegnologiemaatskappy, wat spesialiseer in aanlynwoordeboeke en taaldienste, onderneem. Dit het die ontwikkeling van 'n KI-gedrewe Spaanse skryfhulpmiddel vir beide moeder- en niemoedertaalskrywers en -leerders ten doel. Ná 'n kort bespreking van die huidige ervaring met digitale skryfhulpmiddels word die konkrete projek, waarvan die leksikograwe se taak, aan die een kant, is om 'n bydrae te lewer tot die afrigting van die onderliggende taalmodel, en aan die ander kant, om 'n model vir goeie kommunikasie tussen die werktuig en die gebruikers daarvan te beskryf, uitvoerig uiteengesit. Gebaseer op 'n studie van die ervaring in bestaande skryfhulpmiddels, sal daarna 'n stel beginsels vir gebruikerskommunikasie geformuleer word wat in die skryfhulpmiddel geïmplementeer sal word. In die artikel word voorbeelde gegee van hoe die implementering plaasvind, watter nuwe uitdagings teengekom word, en hoe die skryfhulpmiddel uiteindelik sal funksioneer. Laastens word die leksikograaf se nuwe take bespreek en 'n paar vooruitsigte vir toekomstige werk word uiteengesit.

Keywords : skryfhulpmiddels; gebruikerskommunikasie; leksikografiese kontekstualisering; geïntegreerde woordeboeke; glosse; 'n nuwe tipe leksikografiese data; toevallige leer; doelbewuste leer; lemmagesentreerde leksikografiese databasisse; probleemgesentreerde leksikografiese databasisse.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License