SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33 número especial índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Lexikos

versión On-line ISSN 2224-0039
versión impresa ISSN 1684-4904

Resumen

KLOSA-KUCKELHAUS, Annette. Roetes uit die woordeboek uit: Hiperskakels na ander bronne in aanlyn Duitse en Afrika-woordeboeke. Lexikos [online]. 2023, vol.33, n.spe, pp.43-62. ISSN 2224-0039.  http://dx.doi.org/10.5788/33-2-1839.

In hierdie artikel word 'n aantal aanlyn Duitse en Afrika-woordeboeke bestudeer om waar te neem hoe die moontlikheid om met eksterne bronne (bv. ander woordeboeke, ensiklopedieë, of selfs korpusdata) verbind te word, in hierdie bronne gebruik word. Daar word ondersoek ingestel na watter hiperskakels op watter plekke in die woordartikels voorkom en hoe hulle aan die woordeboekgebruikers aangebied word. Dit word gedoen teen die agtergrond van metaleksikografiese beskouings oor die beplanning van buitekenmerke en die mediostruktuur in aanlyn woordeboeke sowel as verskillende kategoriserings van hiperskakels in aanlyn naslaanwerke. Die resultate dui daarop dat retro-gedigitaliseerde woordeboeke feitlik glad nie gebruik maak van hiperskakels na eksterne bronne nie. Aan die ander kant maak ware aanlyn woordeboeke wel daarvan gebruik, maar dikwels in 'n vorm wat verbetering benodig, aangesien verklarings van woordeboek-eksterne skakels, byvoorbeeld, nie altyd in die gebruikersgids gevind word nie en hul ontwerp binne een woordeboek kan verskil.

Palabras clave : aanlyn woordeboeke; retro-gedigitaliseerde woordeboeke; mediostruktuur; hiperskakels; afrikatale; duits.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons