SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33An Overview of English Dictionaries of Abbreviations author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Lexikos

On-line version ISSN 2224-0039
Print version ISSN 1684-4904

Abstract

TARP, Sven  and  GOUWS, Rufus H.. 'n Noodsaaklike herdefiniëring van leksikografie in die digitale era: Glossografie, woordegrafie en implikasies vir die toekoms. Lexikos [online]. 2023, vol.33, pp.425-447. ISSN 2224-0039.  http://dx.doi.org/10.5788/33-1-1826.

Hierdie artikel handel oor ontwikkelinge in die veld van leksikografie wat gelei het tot die behoefte aan 'n nuwe definisie vir hierdie term. Dit bied 'n blik op die herkoms, gebruik en ontwikkeling van die term leksikografie en die gebruik van glosse in die verlede en tans. Daar word gewys hoe die digitale era die gebruik van bepaalde leksikografiese kenmerke in ander bronne as woordeboeke moontlik maak. Dit lei tot 'n uitbreiding van die bestek van die term leksikografie. Daar is 'n sterk fokus op die gebruik van glosse wat oorspronklik deur skriptore as brokkies in manuskripte gevoeg is om te help met 'n beter begrip van moeilike woorde en uitdrukkings. Die gebruik van glosse het toege-neem en word tans algemeen gebruik in 'n verskeidenheid omgewings. In digitale produkte speel glosse 'n vernuwende, produktiewe en belangrike rol om nuwe tipes leksikografiese data aan te bied. Dit vereis die erkenning van glosse as leksikografiese inskrywings en lei tot 'n hedefiniëring van die term leksikografie wat twee hoofafdelings insluit, te wete woordegrafie en glossografie.

Keywords : kunsmatige intelligensie; digitale era; glos; glossografie; leksikografiese data; skriptor; woordegrafie; interdissiplinêre samewer-king; leeshulp; skryfhulp.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License