SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.33Integrating Terminological Resources in Dictionary Portals: The Case of the Diccionarios Valladolid-UVaThe LeGeDe-prototype: The Creation of an Online Dictionary on Lexical Particularities in Spoken German. Current Status and Perspectives author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Lexikos

On-line version ISSN 2224-0039
Print version ISSN 1684-4904

Abstract

PTASZNIK, Bartosz. Die evaluering van die bruikbaarheid van die aanleerdershulpmiddels in eentalige aanlyn woordeboeke vir aanleerders van Engels: Die bepaling van die voorkeure van Poolse studente van Engels. Lexikos [online]. 2023, vol.33, pp.109-124. ISSN 2224-0039.  http://dx.doi.org/10.5788/33-1-1799.

Die doel met hierdie verslag is tweërlei. Eerstens word die aanleerdershulpmiddels wat in eentalige aanlyn woordeboeke vir aanleerders van Engels beskikbaar is, beskryf. Tweedens word 'n evaluering van die bruikbaarheid van die aanleerdershulpmiddels in aanlynwoordeboeke verskaf. Om aan die doelwitte van hierdie bydrae te voldoen, is 'n opname met 318 Poolse studente van Engels gedoen. Die respondente, wat deelgeneem het aan 'n lesing gewy aan die onderwerp van aanleerdershulpmiddels in aanlyn woordeboeke, is versoek om 'n vraelys te voltooi. 'n Formaat van gemengde vrae is gebruik. In die eerste deel van die vraelys moes die deelnemers die kenmerke van die Macmillan Dictionary op 'n semanties gedifferensieerde skaal van 1-7 plaas. In die tweede deel was daar twee oop vrae. Die studente is versoek om die mees en mins bruikbare aanleerdershulpmiddels van die Macmillan Dictionary te lys en om redes te gee vir hul keuses. Die resultate dui daarop dat studente met Engels as hoofvak wat aan 'n Poolse universiteit studeer, hoë prioriteit verleen aan die raadpleeg van aanlyn aanleerdershulpmiddels wat aan hulle waardevolle inligting oor kollokasies, sinonieme en semanties verwante woorde verskaf.

Keywords : leksikografie; woordeboekgebruik; aanlyn woordeboek; eentalige aanleerderswoordeboek; aanlyn aanleerdershulpmiddels; opname.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License