Servicios Personalizados
Articulo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares en Google
Compartir
Lexikos
versión On-line ISSN 2224-0039
versión impresa ISSN 1684-4904
Resumen
YONG, Heming. Op weg na 'n evolusionêre reeks Engelse woordeboekpara-digmas vanuit 'n linguistiese perspektief. Lexikos [online]. 2022, vol.32, n.spe, pp.223-241. ISSN 2224-0039. http://dx.doi.org/10.5788/32-2-1704.
In hierdie artikel word gepoog om 'n kohe-rente en volledige prentjie te skets van hoe Engelse woordeboekmaak ontwikkel het vanaf argetipe tot preskriptiewe, historiese, deskriptiewe en uiteindelik kognitiewe vorm deur die evolusionêre "draad" van Engelse woordeboeke vanaf hul oorsprong tot die huidige stand vanuit 'n linguistiese perspektief na te spoor. 'n Ge'integreerde reeks Engelse woordeboekparadigmas neem vorm aan en daar word gedemonstreer hoe die Engelse leksikografie deur nalatenskap, vernuwing en self-vervolmaking tot die moderne vorm ontwikkel het.
Palabras clave : engelse leksikografie; woordeboekparadigmas; argetipe; LATYNSE TRADISIE; PRESKRIPTIWITEIT; DESKRIPTIWITEIT; DIACHRONISME; KOGNITI-VISME.