SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32 special issue author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Lexikos

On-line version ISSN 2224-0039
Print version ISSN 1684-4904

Abstract

TARP, Sven. 'n Leksikografiese perspektief op doelbewuste en toevallige leer: 'n Ou vraagstuk word vanuit 'n nuwe invalshoek benader. Lexikos [online]. 2022, vol.32, n.spe, pp.203-222. ISSN 2224-0039.  http://dx.doi.org/10.5788/32-2-1703.

Die aanleer van 'n tweede taal is 'n komplekse proses waarin teksresepsie (lees, luister) en teksproduksie (skryf, praat) gekombineer word. Die Toegepaste linguistiek onderskei gewoonlik tussen doelbewuste en toevallige leer. Die akademiese literatuur bevat verskeie definisies van hierdie konsepte, veral met betrekking tot lees. In hierdie artikel word L2-leer vanuit 'n leksikografiese perspektief verken, en die twee terme word, gebaseer op parameters soos vloei, fokus, en onderbreking, geherdefinieer. Dan word daar gefokus op digitale woordeboeke wat in e-lesers, aanleerdertoepassings en skryf-hulpmiddels ge'integreer is, en daar word geargumenteer dat hierdie integrasie tot dusver weens 'n aantal negatiewe faktore nie besonder suksesvol was nie. As alternatief verskaf hierdie artikel voorbeelde van hoe leksikografiese data gefilter en in opwipvensters tot voordeel van beide toevallige en doelbewuste leer aangebied kan word. Eersgenoemde vereis onmiddellike, gekontekstuali-seerde, en diskrete ondersteuning met 'n absolute minimum leksikografiese data, terwyl laasge-noemde maklike toegang tot relevante addisionele data voorveronderstel. Laastens word tegnieke en tegnologiee wat vereis word om die sukses van hierdie benadering te waarborg, bespreek

Keywords : toevallige leer; doelbewuste leer; geintegreerde woordeboeke; e-lesers; e-leeshulpmiddels; aanleerderstoepassings; skryfhulpmiddels; intuitiewe gebruik; konteksbewustheid; leksikografiese kontekstualiSERING.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License