SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.32Selecting an Initial Lemma List in Specialized Lexicography: A Case Study in the Field of Graphic EngineeringSpecial Field and Subject Field Lexicography Contributing to Lexicography índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Lexikos

versión On-line ISSN 2224-0039
versión impresa ISSN 1684-4904

Resumen

FUERTES-OLIVERA, Pedro A.. Die kognitiewe leksikon in die leksikografie: Die Diccionarios. Lexikos [online]. 2022, vol.32, pp.118-140. ISSN 2224-0039.  http://dx.doi.org/10.5788/32-1-1712.

Valladolid-UVa. Hierdie artikel analiseer die moontlikheid om woordeboeke wat die kogni-tiewe leksikon in ag neem, te skep, m.a.w. woorde funksioneer nie in isolasie nie; inteendeel, hulle is dinamiese konsepte wat geleidelik geaktiveer, gestoor, geprosesseer en onttrek word. Met hier-die doel in gedagte word verskeie algemene leksikografiese en metodologiese idees aangebied en ge'illustreer deur na hul toepassing in die Diccionarios Valladolid-UVa te verwys: (a) woordeboek-tipes behoort tot die verlede; (b) woorde is nie net holistiese prdukte nie, maar ook prosesse wat gedurig beweeg; gevolglik moet hul beskrywings in woordeboeke so volledig en presies moontlik wees; (c) woordeboeke moet toegerus word met dinamiese soekstelsels, bv. stelsels wat soektogte en onttrekkings deur menslike en masjien-gebruikers a la carte toelaat soos in 'n gespreksituasie; (d) daar moet 'n groot aantal woorde en ander datatipes vir die beskrywing van elke betekenis en gebruik van 'n lemma wees om sodoende die skep van patrone en die aanleerproses wat met Kuns-matige Intelligensie (KI) geassosieer word, te steun; (e) die ontwerp en skep van aanlyn woordeboeke is 'n koõperatiewe proses waaraan leksikograwe en verskeie soorte kundiges moet deelneem; (f) die hooftaak van leksikograwe is die voorbereiding van leksikografiese data, wat in baie verskil-lende vorms, formate en toepassings gebruik kan word, met die skep van woordeboeke as een daarvan.

Palabras clave : e-leksikografie; kunsmatige intelligensie; kognitiewe leksi; - kon; woorde as produkte; woorde as prosesse; leksikografiese metodologie.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons