SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31Performing Non-sexism via Degendering Phorie Forms in English: The Gap between Rules and Practice as Observed in the 9th Edition of Oxford Advanced Learner's Dictionary of Current EnglishLexicographic Treatment of Negation in Sepedi Paper Dictionaries author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Lexikos

On-line version ISSN 2224-0039
Print version ISSN 1684-4904

Abstract

LUKANCIC, Mojca Kompara. Italiaanse afkortingswoordeboeke en die voorbereiding van inskrywings van die Italiaans-Sloweense afkortingswoordeboek. Lexikos [online]. 2021, vol.31, pp.195-213. ISSN 2224-0039.  http://dx.doi.org/10.5788/31-1-1642.

In hierdie artikel word die twee hedendaagse Italiaanse afkortingswoordeboeke Malossini (1999) en Righini (2001) aangespreek en word die stand van Italiaanse afkortings in sommige ander Italiaanse woorde-boeke, naamlik die eentalige Zingarelli (2000) en Garzanti (2021) en die tweetalige Sloweens-Itali-aanse (Slenc 2006) en Italiaans-Sloweense (Slenc 1997) woordeboeke bespreek Die doel van die artikel is om die samestelling van die afkortingswoordeboekinskrywings in eentalig Italiaanse, tweetalig Sloweens-Italiaanse/Italiaans-Sloweense en gespesialiseerde afkortingswoordeboeke weer te gee; om die elemente waaruit die woordeboekinskrywings bestaan, uit te lig; om die leem-tes in die samestelling asook voorbeelde van goeie praktyk te beskryf; om sodoende die resultate in die samestelling van die tweetalige Italiaans-Sloweense woordeboekinskrywings van die Slo-weense Kontemporêre Afkortingswoordeboek toe te pas. In die artikel word die samestelling van die tweetalige woordeboekinskrywings weergegee om die leser insig te gee in die elemente van die woordeboekinskrywing, naamlik die gebruik van taal- en veldbepalers, geartikuleerde voorsetsels, m.a.w. preposizioni articolate (saamgestel uit voorsetsels en bepaalde lidwoorde), amptelike verta-lings en addisionele beskrywings.

Keywords : afkortings; tweetalige woordeboeke; samestelling; woordeboeke; woordeboekinskrywing; uitbreiding; italiaans; leksikogra-fie; sloweens; gespesialiseerde woordeboeke.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License