SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.31Which Defining Model Contributes to More Successful Extraction of Syntactic Class Information and Translation Accuracy? author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Lexikos

On-line version ISSN 2224-0039
Print version ISSN 1684-4904

Abstract

ADAMSKA-SALACIAK, Arleta. Die konstruering van geestesgesondheidsprobleme in Engelse aanleerderswoordeboeke. Lexikos [online]. 2021, vol.31, pp.1-19. ISSN 2224-0039.  http://dx.doi.org/10.5788/31-1-1622.

Die doel van hierdie studie is om te bepaal hoe goed eentalige aanleerderswoordeboeke die sensitiewe veld van geestesongesteldheid hanteer. In die lig van die hoë voorkoms van geestesgesondheidsprobleme onder jongmense, op wie aanleerderswoordeboeke primêr gerig is, verdien hierdie onderwerp aandag. Om 'n oorsig van hierdie situasie te verkry, is twaalf name van algemene geestesgesondheidskwessies in ses Engelse aanleerderswoordeboeke (vyf Brits en een Amerikaans) nageslaan. Die analise het gefokus op die keuse van verwante woorde, die inligtingswaarde van die definisies en voorbeelde, en die potensiële impak wat beide op die sensitiwiteite van woordeboekgebruikers kan hê. Om inhoudelike verskille wat soms voorkom, op te los, is spesialis- mediese bronne geraadpleeg. Die hantering is oorwegend kognitief taalkundig van aard, met die begrip van konstruering - met spesifiek die sleutelkomponent van fokusaanpas-sing - wat as die belangrikste deskriptiewe hulpmiddel dien.

Keywords : Konstruering; Kognitiewe Linguïstiek; Geestesgesondheid; Eentalige Engelse Aanleerderswoordeboeke; Definisies; Voorbeelde.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License