SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30Exploring the Documentation and Preservation of African Indigenous Knowledge in a Digital Lexical DatabaseLexicographic Treatment of Zero Equivalence in isiZulu Dictionaries índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Lexikos

versión On-line ISSN 2224-0039
versión impresa ISSN 1684-4904

Resumen

LUKANCIC, Mojca Kompara. 'n Oorsig van Engelse afkortingswoordeboeke. Lexikos [online]. 2020, vol.30, pp.171-196. ISSN 2224-0039.  http://dx.doi.org/10.5788/30-1-1601.

Hierdie artikel bespreek die stand van gespesialiseerde Engelse afkortingswoordeboeke. Spesiale aandag word aan die makro- en mikrostruktuur van Engelse afkortingswoordeboeke geskenk en huidige beskik-bare aanlyn bronne vir gebruikers word voorgestel. Die mikro- en makrostruktuur van sewentien Engelse afkortingswoordeboeke, met algemene sowel as taalspesifieke woordeboeke daarby ingesluit, asook drie aanlyn algemene afkortingswoordeboeke word met mekaar vergelyk. In hierdie artikel word ook twee eietydse aanlyn pogings, nl Slovarcek krajsav (Kompara Lukancic 2006) en Slovar krajsav (Kompara Lukancic 2011), voorgestel. Daar word daarop gewys dat die tradisionele leksikografie, veral die gerigtheid op die skep van funksionele en gedetailleerde inskrywings, versoen moet word met moderne leksikografiese benaderings wat gefokus is op die uitbreiding van die aantal inskrywings en op konstante ontwikkeling en hersiening van 'n woordeboek soos nuwe afkortings geleidelik bygevoeg word. Die kombinasie van tradisionele en moderne benaderings kan 'n hulpbron skep wat gebruikers die nodigste het - naamlik, 'n eietydse afkortingswoordeboek.

Palabras clave : afkortings; leksikografie; woordeboek; engels; sloweens; taal; engelse afkortingswoordeboeke; woordeboeksamestelling; aanlyn woordeboek; mikrostruktuur; makrostruktuur.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons