SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.30Teaching Lexicography as a University Course: Theoretical, Practical and Critical ConsiderationsA Critical Evaluation of Three Sesotho Dictionaries índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Lexikos

versão On-line ISSN 2224-0039
versão impressa ISSN 1684-4904

Resumo

PRINSLOO, D.J.. Leksikografiese bewerking van negatiefvorming in Sepedi papierwoordeboeke. Lexikos [online]. 2020, vol.30, pp.1-25. ISSN 2224-0039.  http://dx.doi.org/10.5788/30-1-1590.

Negatiefvorming in Sepedi is kompleks - 'n verskeidenheid negatiewe morfeme word in ingewikkelde verbale en kopulatiewe strukture gebruik, en hierdie morfeme is nie uitruilbaar nie. Woordeboekgebruikers in 'n teksproduksiesituasie moet gelei word om nega-tiewe konstruksies korrek te kan saamstel. in die meeste gevalle word negatiewe morfeme nie in Sepedi-papierwoordeboeke gelemmatiseer nie, of is die leksikografiese behandeling daarvan onvoldoende. Hierdie artikel bevat 'n inventaris van negatiefvorming waaruit 'n abstraksie van die negatiewe morfeme gegee word. Dit word gevolg deur 'n kritiese evaluering van Sepedi woorde-boeke en voorgestelde modelinskrywings vir leksikografiese behandeling van negatiewe morfeme.

Palavras-chave : negatiefvorming; sepedi; woordeboeke; leksikografie; SEPEDI WERKWOORD MODI; SEPEDI KOPULATIEWE.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons