SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.29 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Lexikos

versión On-line ISSN 2224-0039
versión impresa ISSN 1684-4904

Resumen

BOZKURT, Ferdi. Monitering van akademiese studies oor die Turkse leksikografie: 'n Bibliometriese studie van 84 jaar. Lexikos [online]. 2019, vol.29, pp.288-315. ISSN 2224-0039.  http://dx.doi.org/10.5788/29-1-1522.

Die doel van hierdie artikel is om verslag te doen oor die hooftendense in die navorsingstekste geskryf in Turks op die gebied van die Turkse leksikografie. Hierdie verslag sal ook die geleentheid bied om die hooftendense in die Turkse leksi-kografie en die areas wat ontwikkeling benodig, te bespreek. Dié navorsing is 'n beskrywende navorsings- en literatuurverslag wat beperk is tot die tekste wat in Turks oor die Turkse linguistiek gedurende die jare 19321-2016 verskyn het. Die Turkse Akademiese Netwerk- en Inligtingsentrum (ULAKBIM), Google Scholar, die Turkse Raad van Hoër Onderwys se Tesissentrum, die Turkse Nasionale Gesamentlike Katalogus, die Nasionale Biblioteek van Turkye, EBSCOhost, ProQuest Dissertations & Theses Global se databasisse en 68 akademiese joernale wat in die Turkse linguis-tiek gepubliseer word, is vir hierdie studie deursoek. Die databasis bevat 1001 tekste. Bevindings rakende hierdie tekste dui daarop dat studies in die leksikografie in die afgelope jare toegeneem het. Bowenal toon die bevindings dat daar 'n gebrek aan sommige tekssoorte is.

Palabras clave : turkse leksikografie; leksikografiese tekste; boeke; mees-tersproefskrifte; doktorale verhandelings; resensies; nuus; navorsings-tendense; bibliometrie; sitate; wetenskaplike impak.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons