SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Lexikos

versión On-line ISSN 2224-0039
versión impresa ISSN 1684-4904

Resumen

XUE, Mei  y  TARP, Sven. Op weg na Chinese aanleerderswoordeboeke vir buitelan-ders wat in China woon: Enkele probleme verwant aan lemmaseleksie. Lexikos [online]. 2018, vol.28, pp.384-404. ISSN 2224-0039.  http://dx.doi.org/10.5788/28-1-1470.

Gedurende die afgelope dekades het verskeie woordeboeke vir vreemdetaalleerders van Chinees ver-skyn. Buiten een prentewoordeboek wat byna heeltemal in die akademiese literatuur geïgnoreer is, het geeneen van hierdie woordeboeke die spesiale behoeftes wat buitelanders wat in China woon en Chinees aanleer, mag hê, in ag geneem nie. In hierdie artikel word hierdie behoeftes, met spe-siale fokus op lemmaseleksie, bespreek. Ons argumenteer dat buitelanders wat in China woon, addisionele woorde benodig wat tipies voorkom in sosiale kontekste waarin hulle hulself dikwels bevind, ongeag of hierdie woorde 'n hoë korpusfrekwensie het of nie. As oplossing hiervoor beveel ons 'n stel seleksiekriteria aan wat korpusfrekwensie en konteksrelevansie kombineer. Laastens bespreek ons hoe loglêers wat gebruikersgedrag weerspieël, as 'n nuwe en baie betroubare empi-riese bron vir lemmaseleksie vir 'n aanlyn Chinese aanleerderswoordeboek gebruik kan word.

Palabras clave : chinese aanleerderswoordeboeke; lemmaseleksie; sosiale kontekste; korpusfrekwensie; konteksrelevansie.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons