SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.28 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Lexikos

versão On-line ISSN 2224-0039
versão impressa ISSN 1684-4904

Resumo

VRBINC, Alenka; FARINA, Donna M.T.Cr.  e  VRBINC, Marjeta. Objektiwiteit, voorskriftelikheid, onskadelikheid en sleur-werk: Beskouings van leksikograwe in Slowenië. Lexikos [online]. 2018, vol.28, pp.361-383. ISSN 2224-0039.  http://dx.doi.org/10.5788/28-1-1469.

In hierdie bydrae word verslag gedoen oor 'n studie waarin gepoog is om so 'n volledig moontlike beskrywing te gee van die kon-teks en inhoud van die moderne Sloweense leksikografie. Ons het probeer om die filosofiese bou-stene, die noemenswaardigste prestasies, en die belangrikse Sloweense woordeboekprojekte soos voorgehou deur ons sewe respondente, wat almal prominente lede van die leksikografiese gemeen-skap is, weer te gee. Ons het vakkundiges gekies wat aan sinchroniese onderwerpe werk en meer op die standaardtaal en -terminologie konsentreer as op dialektiese variasie en ander leksikogra-fiese onderwerpe, wat van meer belang is vir die vakkundige as vir die opgevoede leek. Die onder-houd het bestaan uit dertien narratiewe vrae, wat ontwerp is om die respondente toe te laat om so volledig moontlik weer te gee wat hul daaglikse praktyke is sowel as wat hul onderliggende visie van die leksikografie en terminografie is. Hierdie artikel bespreek die ontwikkeling en invloede van Sloweense leksikografiese teorie en gee deel 1 van die resultate van hierdie studie weer: die beskouings van die praktiserende leksikograwe oor of hulle hul leksikografiese werk as sleurwerk ervaar en wat hulle as die wesensaard van hul rol in die gemeenskap beskou - hoe die woorde-boekmaker 'n goeie mag kan wees en enige potensiële skade kan vermy.

Palavras-chave : onskadelike werkesel; sleurwerk; skade; onskadelikheid; onderhoud; leksikograaf; leksikografiese filosofie; leksikografiese beginsels; eentonigheid; herhaling; verveling.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons