SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.38 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Literator (Potchefstroom. Online)

On-line version ISSN 2219-8237
Print version ISSN 0258-2279

Abstract

MURDOCH, Alan. Strategieë gebruik in die vertaling van vaste uitdrukkings in tydskrifte: 'n Vergelyking van geselekteerde tekste met Afrikaans as brontaal en Suid-Afrikanse Engels as doeltaal. Literator [online]. 2017, vol.38, n.2, pp.1-9. ISSN 2219-8237.  http://dx.doi.org/10.4102/lit.v38i2.1335.

Hierdie artikel sal kyk na die vertaling van idiome en ander vorme van vaste uitdrukkings uit Afrikaans (die brontaal) na Suid-Afrikanse Engels (die doeltaal), van geselekteerde tekste in Huisgenoot en You. Dit was deel van 'n studie wat oor 'n tydperk van tien weke (van 18 Julie 2013 tot 19 September 2013) uitgevoer is. Die artikel begin deur te kyk na die probleme wat betref die definisie van idiome en ander vorme van vaste uitdrukkings, en put hier veral uit die werk van Rosamund Moon. Dit gebruik dan die strategieë vir die vertaling van idiome (en ander vorme van vaste uitdrukkings) in Mona Baker se In Other Words om 'n stel van 70 sulke uitdrukkings te kategoriseer en sluit af deur te kyk of ekwivalensie verkry word.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License