SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.38 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Literator (Potchefstroom. Online)

On-line version ISSN 2219-8237
Print version ISSN 0258-2279

Abstract

VIVIERS, Etienne. Maxwell Anderson's song lyric 'Lost in the Stars' and his Ulyssean adaptation of Alan Paton's Cry, the Beloved CountryMaxwell Anderson se liedliriek 'Lost in the Stars' en sy Ulysseaanse verwerking van Alan Paton se Cry, the Beloved Country. Literator [online]. 2017, vol.38, n.1, pp.1-9. ISSN 2219-8237.  http://dx.doi.org/10.4102/lit.v38i1.1406.

Hierdie artikel ondersoek geselekteerde tematiese en adaptiewe verbintenisse tussen Alan Paton se klassieke Suid-Afrikaanse roman, Cry, the Beloved Country, en die verhoogverwerking daarvan vir Broadway deur Maxwell Anderson en Kurt Weill, die musikale tragedie Lost in the Stars. Besondere fokus word verleen aan laasgenoemde werk se titellied 'Lost in the Stars', om 'n Ulysseaans-geïnspireerde boodskap in die lirieke daarvan bevat, te ondersoek, betreffend God se vermeende agterlating van die mensdom. Om hierdie boodskap beter te verstaan, word gekyk na 'n vroeër en ongerealiseerde medewerking van Anderson en Weill, genaamd Ulysses Africanus, waarvan dormante materiaal in hulle uiteindelike verwerking van Paton se roman weer na vore gekom het. Ná 'n bespreking van bepaalde verwikkeldhede betrokke by die verwerking van Cry, the Beloved Country na Lost in the Stars, word daar gedemonstreer dat Anderson se religieuse wêreldblik teenstrydig is met dit wat Cry, the Beloved Country onderlê, met die gevolg dat Paton baie ontevrede met Lost in the Stars was.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License