SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.38 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Literator (Potchefstroom. Online)

On-line version ISSN 2219-8237
Print version ISSN 0258-2279

Abstract

KREUITER, Allyson. Gotiese landskap, herinnering en kos: 'n Lesing van Valerio Varesi se The Dark Valley [Die Donker Vallei]. Literator [online]. 2017, vol.38, n.1, pp.1-7. ISSN 2219-8237.  http://dx.doi.org/10.4102/lit.v38i1.1371.

Die Mediterreense Noir is bekend vir misdade wat plaasvind in 'n landskap met asuurblou hemel en seekuste van stede soos Marseille, Barcelona of selfs Venesië. In teenstelling hiermee, plaas die Italiaanse skrywer Valerio Varesi sy misdaadromans in die meer landelike landskappe van dorpe in Toskane en Emilia-Romagna. In hierdie plekke is dit die landskap van mis, riviere en berge wat die Noir Gotiese vertelling en atmosfeer skep waardeur die misdade wat gepleeg word, omring is. My artikel sal ondersoek hoe, in Varesi se The Dark Valley [Die Donker Vallei], 'n subtiele saamsmelting van die tegnieke van landskap, kos en 'n Gotiese ontwrigting van die terugkeer van die verlede na die hede sentraal tot die storiewêreld van die roman is. Hierdie ontwrigting tussen die verlede en die hede, sal, volgens my, daartoe lei dat Varesi se speurder, kommissaris Soneri, sy eie identiteit bevraagteken.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License