SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.38 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Literator (Potchefstroom. Online)

On-line version ISSN 2219-8237
Print version ISSN 0258-2279

Abstract

MYBURGH, J. Albert. Cathy's mourning in Emily Brontë's Wuthering HeightsCathy se rou in Emily Brontë se Wuthering Heights. Literator [online]. 2017, vol.38, n.1, pp.1-9. ISSN 2219-8237.  http://dx.doi.org/10.4102/lit.v38i1.1359.

In Emily Brontë se Wuthering Heights noop siekte en sterftes karakters daartoe om ander karakters se dood vooruit te sien, te vrees en daarop te reageer. In hierdie artikel ondersoek ek die betekenis van Cathy se antisiperende rou op grond van die moontlikheid van en reaksie op die uiteindelike werklike dood van haar ongestelde vader, Edgar, en haar sieklike neef, Linton. Prominente 19de-eeuse perspektiewe op en vrese rondom siekte en die dood word beskryf en bevraagteken in die uitbeelding van Cathy se angs en smart. Ek stel ook ondersoek in na die wyse waarop Cathy se hartseer vererger word deur die gedrag van ander karakters, in die besonder Nelly, Linton, Heathcliff, Zillah en Hareton, en hoe haar smart hulle beïnvloed. Die uitbeelding van hoe hierdie karakters op Cathy se lyding reageer, verryk hul karakterisering, wat impliseer dat Cathy se vrees en smart integraal is tot die roman se intrige en karakteruitbeelding.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License