SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.38 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Literator (Potchefstroom. Online)

On-line version ISSN 2219-8237
Print version ISSN 0258-2279

Abstract

SHOBER, Dianne. 'n Uitnodiging tot ekofeministiese benaderings in die oeuvre van Sindiwe Magona. Literator [online]. 2017, vol.38, n.1, pp.1-10. ISSN 2219-8237.  http://dx.doi.org/10.4102/lit.v38i1.1392.

Die globale uitdagings van omgewingsverwoesting en geslagsgebaseerde onreg vereis 'n multifokale benadering ten einde doeltreffende oplossings te vind. Terwyl erkenning gegee word aan die effektiewe pogings geïnisieer deur die sosiale en natuurwetenskappe om hierdie gebiede van agteruitgang te bekamp, bied die artikel verdere potensiële bemiddeling deur middel van die ekofeministiese literêre kritiek. Deur geselekteerde werke van die swart Suid-Afrikaanse skrywer Sindiwe Magona te ondersoek, beoog die artikel om die waarde van literatuur as 'n instrument teen die retoriese en vernietigende politieke en patriargale paradigmas wat die natuur en vroue onderdruk het, te openbaar. Dit beoog verder om deur middel van die ekofeministiese diskoers blywende globale verandering daar te stel.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License