SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.38 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Literator (Potchefstroom. Online)

On-line version ISSN 2219-8237
Print version ISSN 0258-2279

Abstract

SIZIBA, Gugulethu. Zimbabwe se strukturele en politieke geweld gelees deur die troop van die onbenoembare en naamlose in Brian Chikwava se roman Harare North. Literator [online]. 2017, vol.38, n.1, pp.1-9. ISSN 2219-8237.  http://dx.doi.org/10.4102/lit.v38i1.1302.

Die artikel lees Brian Chikwava se benutting van 'n naamlose protagonist-verteller in sy roman Harare North as 'n allegorie vir die duister figure van buite-regtelike geweld, ontkenning van en stilswye oor geweld, sowel as verskeie verdoeselings wat post-koloniale Zimbabwe onder ZANU-PF heerskappy kenmerk. Die naamlose en onnoembare kom op verskillende vlakke voor en tipeer beide die staat en sy burgers wat beide tuis en oorsee in ongemaklike verhoudings verstrengel is. Die artikel maak gebruik van sosiologiese en literêre insigte oor name en benaming om sin te maak van die belang van die verteller en sy posisie in die ervaring van Zimbabwiërs.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License