SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.21 número1Assessment of the English literacy level of patients in primary health care services in Tshwane, Gauteng province: Part 2Retaining professional nurses in South Africa: Nurse managers' perspectives índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Health SA Gesondheid (Online)

versão On-line ISSN 2071-9736
versão impressa ISSN 1025-9848

Resumo

MOKWENA, Kebogile. "Consider our plight": A cry for help from nyaope users. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2016, vol.21, n.1, pp.137-142. ISSN 2071-9736.  http://dx.doi.org/10.1016/j.hsag.2015.09.001.

Nyaope is 'n relatiewe nuwe dwelmmiddel wat algemeen gebruik word deur die meerderheid jong, hoofsaaklik arm mense wat in swart buurte woon. Dit is eers onlangs dat die dwelmmiddel as onwettig geklassifiseer is. Gemeenskappe wat mekaar ondersteun in die gewoonte van die dwelm misbruik kom gewoonlik saam in oop areas in dorps gebiede soos parke en huurmotor staan plekke. Gebruikers kan maklik uitgeken word aan swak per-soonlike higiene en die neiging om enigiets te steel om geld te kry om hulle gewoonte te ondersteun. Literatuur oor nyaope, die gebruik daarvan en die impak op die verbruiker is relatief skaars. Hierdie studie was 'n kwalitatiewe eksploratiewe ondersoek oor die ondervindinge van nyaope gebruikers wat uitgevoer is in drie provinsies naamlik Gauteng, Mpumalanga en Noord Wes. Die bevindinge beklemtoon dat nyaope hoogs verslawend en makilik bekombaar is en 'n ongunstige sosiale omgewing dra by tot die gebruik. . Nyaope gebruikers is ongelukkig met die toestand waarin hulle hulle bevind en vra vir hulp aan-gesien hulle dit moelik vind om die gewoonte op te gee.

Palavras-chave : Nyaope; Help; Substance abuse; Addiction; Poverty.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons