SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.20 número1The health literacy needs of women living with HIV/AIDS índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Health SA Gesondheid (Online)

versión On-line ISSN 2071-9736
versión impresa ISSN 1025-9848

Resumen

TOWELL, A.; NEL, W.E.  y  MULLER, A.. Model of facilitation of emotional intelligence to promote wholeness of neophyte critical care nurses in South Africa. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2015, vol.20, n.1. ISSN 2071-9736.  http://dx.doi.org/10.1016/J.HSAG.2015.04.001.

Hierdie doel van hierdie studie was die ontwikkeling van 'n model van emosionele intelligensie vir die fasilitering van heelheid in kritiekesorgverpleegkundiges in Suid- Afrika. 'n Teoriegenerende, verkennende, beskrywende en kontekstuele navorsingsontwerp is gebruik. Die model was ontwikkel deur die vier stappe van teaorie generering te gebruik soos aanbeveel deur Dickoff, James en Wiedenbach (1968), en Walker en Avant (2011). Stap een handel oor die empiriese fase waar die belanglangste konsepte verkry is. Die fasilitering van inherente affektiewe en verstandelike vindingsrykheid en veerkragtigheid het die konsepte vir die model gevorm. Stap twee bestaan uit die definisie en klassifikasie van die sentral en verwante konsepte. Stap drie gee 'n beskrywing van die model. Die model bestaan uit drie fases naamlik die afhanklike fase, die gedeeltelike afhanklike fase en die onafhanklike fase. Gedurende die fases beweeg die pas gekwalifiseerde verpleegster van 'n sluimerende inherente affektiewe en verstandelike vindingsrykheid en veerkragtigheid na n person wat inherente affektiewe en verstandelike vindingsrykheid en veerkragtigheid ontwikkel het. Dit sal bydra to die fasilitering van heelheid by verpleegkundiges werksaam in kritiekesorgeenhede.Die vierde stap behels die beskrywing van riglyne vir die operasionalisering van die model.

Palabras clave : Emotional intelligence; Wholeness; Resilience; Facilitation; Critical care nursing.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons