SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.19 número1A model for higher education campus health servicesCoping responses as predictors of satisfaction with life amongst a group of patients diagnosed with diabetes mellitus índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Health SA Gesondheid (Online)

versão On-line ISSN 2071-9736
versão impressa ISSN 1025-9848

Resumo

PHALADI-DIGAMELA, Mauwane R.. Community-physician-based versus hospital-based antenatal care: A comparison of patient satisfaction. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2014, vol.19, n.1, pp.1-7. ISSN 2071-9736.  http://dx.doi.org/10.4102/hsag.v19i1.780.

AGTERGROND:  Strategien om in die gesondheidsorgbehoeftes van swanger vroue te voorsien, word dwarsdeur die voorgeboorte, intra-partum en nageboorte periodes beskikbaar gestel. Hierdie strategien beoog om die perinatale en moederlike sterfstesyfers te verlaag onder vroue wie reeds op 'n vroeë stadium gesondheidsorg benut. Onrenlmatige en laat voorgeboortebesoeke lei daartoe dat voorgeboorte ingrypings nie voldoende benut word nie. DOELWITTE:  Hierdie studie het beoog om twee groepe vroue se vlak van tevredenheid met die gratis voorgeboortesorg wat hul by privaat praktisyns uit die gemeenskap en vroedvroue uit die openbare sektor ontvang het, te vergelyk en beskryf. METODE: 'n Kwantitatiewe vergelykende beskrywende ontwerp met 'n Likert-skaal is gebruik. Sestig vroue, die helfte van elke groep, het aan die studie deelgeneem. Gestruktureerde vraelyste met geslote-vrae opsies is gebruik om die data te verkry. RESULTATE:  Die praktisyns se groep was meer tevrede met die voorgeboortesorg as die vroedvroue se groep, veral ten opsigte van wagtye. GEVOLGTREKKINGS:  Deur die probleem van wagtye aan te spreek, kan die tevredenheid met voorgeboortesorg verhoog word. Daaglikse voorgeboortesorgbesoeke, eerder as besoeke op spesifieke dae, kan lang wagtye verminder aangesien besoeke dan oor al die kliniekdae versprei word. Tevredenheid met voorgeboortesorg hou implikasies in vir toegang tot gesondheidsorg, wat positiewe swangerskapsuitkomste tot gevolg het.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons