SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.19 número1Young South Africans' views on, and perceptions of, abstinence and faithfulness'No condom, no sex': Easy to say, but not possible for all South African women índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Health SA Gesondheid (Online)

versión On-line ISSN 2071-9736
versión impresa ISSN 1025-9848

Resumen

MLAMBO, Motlatso G.; PELTZER, Karl  y  KOIVU, Annariina. Prevention of mother-to-child transmission of HIV data completeness and accuracy assessment in health facilities of the Nkangala district. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2014, vol.19, n.1, pp.1-8. ISSN 2071-9736.  http://dx.doi.org/10.4102/hsag.v19i1.774.

AGTERGROUND: Selfs al is beduidende vordering gemaak met die bekendstelling en die kwaliteit van die voorkoming van moeder-na-kind-oordrag van MIV (PMTCT) dienste in Suid-Afrika, bly die kwaliteit van die pasiëntdataopname 'n uitdaging. DOELWITTE: Om PMTCT datavolledigheid en akkuraatheid van primêre gesondheidsorg vlak tot distriksvlak te bepaal ten einde te help met die verbetering van die PMTCT data opname. METODES: Dit is 'n terugwerkende hersieningstudie wat die versameling van PMTCT data op aanwysers vir die tydperk van Augustus 2009 tot Januarie 2010, behels het. Ons het basislyn fasiliteitsramings en/of skattings uitgevoer wat 72 PMTCT webwerwe in een gesondheid distrik, Nkangala, ingesluit het. Ons het data volledigheid en akkuraatheid van datawaardes op die sewe PMTCT data-elemente, beoordeel. RESULTATE: Data was slegs voltooi vir minder as 'n kwart van die tyd vir die meeste van die voorgeboortesorg aanwysers (0.5% - 44%) en vir die kraamaanwysers, data was slegs volledig vir 11% van die tyd. Onakkuraate data was die resultaat van die opname van datawaardes in die Distrik Gesondheid Inligting System (DHIS) wat nie binne 10% van die datawaardes in die gevalleregisters aangeteken was nie . Die resultate het getoon dat data in die gevalleregisters, maandelikse opsommings en DHIS tussen 30% en 99% van die tyd ontbreek het en dat dataelemente waardes in die DHIS opteken het wat > 10% was. GEVOLGTREKKING: Daar is 'n behoefte vir voortgesette opleiding ten opsigte van datavasleggingsprosedures op alle vlakke. Om datakwaliteit te handhaaf, moet gesondheidsorgdata gepas, georganiseerd, tydig, beskikbaar, akkuraat en volledig wees.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons