SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.18 número1Nurses and care workers' perceptions of their nurse-patient therapeutic relationship in private general hospitals, Gauteng, South AfricaThe nutrition situation of free-living elderly in Umlazi township, South Africa índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Health SA Gesondheid (Online)

versión On-line ISSN 1025-9848

Resumen

RISENGA, Patrone R.; DAVHANA-MASELESELE, Mashudu  y  OBI, Chikwelu L.. Vrywillige berading en toetsing van jong volwassenes in die Limpopo Provinsie - die persepsie van beraders. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2013, vol.18, n.1, pp. 1-11. ISSN 1025-9848.

Berading- en toestingsdienste vir HIV is lankal reeds 'n geintegreerde deel van die voorkoming en versorgingsprogramme van HIV in ontwikkelde lande en dit is bewys dat dit 'n koste-effektieve manier is om gevaarlike gedrag te verminder. Dit is dus belangrik om die persepsies van vrywillige berading en toesting deur beraders ten opsigte van die gebruik van beraders onder jong volwassenes, te staaf. Die doel van hierdie studie was om die persepsies van hierdie beraders wat met jong volwassenes in die Vhembe distrik, Limpopo provinsie, werk, te beskryf. Twee temas het uit die bevindinge te voorskyn gekom, naamlik: dat die programme ontoeganglik vir jong mense is, en dat daar moontlike probleme is wat op die doeltreffenheid van die programme inslaan. Die bevindinge van hiedie studie behoort 'n bydrae te maak tot die vermindering van HIV deur die vrywillige berading en toesting by jong mense aan te beveel.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License