SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.18 issue1The link between poverty and malnutrition: A South African perspective author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Health SA Gesondheid (Online)

On-line version ISSN 2071-9736
Print version ISSN 1025-9848

Abstract

RISENGA, Patrone R.; DAVHANA-MASELESELE, Mashudu  and  OBI, Chikwelu L.. Vrywillige berading en toetsing van jong volwassenes in die Limpopo Provinsie - die persepsie van beraders. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2013, vol.18, n.1, pp.1-11. ISSN 2071-9736.

Berading- en toestingsdienste vir HIV is lankal reeds 'n geintegreerde deel van die voorkoming en versorgingsprogramme van HIV in ontwikkelde lande en dit is bewys dat dit 'n koste-effektieve manier is om gevaarlike gedrag te verminder. Dit is dus belangrik om die persepsies van vrywillige berading en toesting deur beraders ten opsigte van die gebruik van beraders onder jong volwassenes, te staaf. Die doel van hierdie studie was om die persepsies van hierdie beraders wat met jong volwassenes in die Vhembe distrik, Limpopo provinsie, werk, te beskryf. Twee temas het uit die bevindinge te voorskyn gekom, naamlik: dat die programme ontoeganglik vir jong mense is, en dat daar moontlike probleme is wat op die doeltreffenheid van die programme inslaan. Die bevindinge van hiedie studie behoort 'n bydrae te maak tot die vermindering van HIV deur die vrywillige berading en toesting by jong mense aan te beveel.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License