SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.18 issue1Sexual risk behaviour amongst young people in the Vhembe district of the Limpopo province, South AfricaThe health care needs of the physically disabled patient in a home-based care environment: Implications for the training of ancillary health care workers author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Health SA Gesondheid (Online)

On-line version ISSN 2071-9736
Print version ISSN 1025-9848

Abstract

KAGASI, Linda V.; ZUNGU, Lindiwe  and  HOQUE, Muhammad E.. Factors influencing the quality of patient data captured by nurses for the tuberculosis control programme in Oshakati District, Namibia. Health SA Gesondheid (Online) [online]. 2013, vol.18, n.1, pp.1-7. ISSN 2071-9736.

Die effektiewe beheer van tuberkulose steun grootliks op die algemene gesondheidstelsel van 'n land, veral op die goeie werkende primêre gesondheidsorgdienste. Die studie het faktore wat die gehalte van data vir die teringbeheerprogram in die Oshakati Distrik in Namibië ondersoek.'n Kwantitatiewe, kontekstuele, kruisseksionele, beskrywende opname was onderneem met 'n steekproef van 50 verpleegpersoneel van verskillende kadres uit vyf departemente in Oshakati Staatshospitaal. Data was deur middel van 'n selftoegediende vraelys ingewin. Die meeste deelnemers het genoem dat teringverwante opleiding die korrekte afneem en rapportering onder verpleegpersoneel verbeter het, wat 'n vereiste is vir 'n gehalte teringbeheerprogram. Die aantal dokumente wat vir elke pasiënt voltooi moet word, beïnvloed die gehalte van data-aantekening en volledigheid. 'n Tekort aan bronne en gepaste opleiding, en kennis van tering-beheerriglyne, veral die gebruik van teringrekords om die kern teringaanwysers op te neem, was ander belangrike faktore wat die gehalte van data in die teringbeheerprogram beïnvloed het. Kennis, houdings en praktyk is die vernaamste faktore wat die gehalte van data in die program in die Oshakati Distrik beinvloed.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License